Die Kafeteria

KWALITEIT EN DIENS

Inleiding

CRIZELLE

Baie dankie vir U ondersteuning!

Ek is al meer as 20 jaar in die kosbedryf. 

 

My span kan enige funksies vir U behartig, van skemerkelkie etes tot buffet niks is te groot of klein vir ons. Kontak ons gerus vir ‘n kwotasie

 

Vegetariese disse beskikbaar op aanvraag.

 

Die Kafeteria kwaliteit en diens word verseker, ons etes word daagliks vars voorberei.

SKAKEL ONS

VERSPREI ASB

Aandete

Week 41- 43  Spyskaart

Week 44

Maandag - Vrydag

Gesluit vir vakansie

Die Kafeteria beskikbaar

Week 45

MAANDAG - 2 November

Heuningmosterd hoenderrepies. Rys. Gemengde groente met witsous en kaas | R50 p.p.

DINSDAG - 3 NOVEMBER

Gebakte aartappelgereg met spek, worsies, kaas, sampioene en soetrissie. Mengelslaai | R50 p.p.

Woensdag - 4 NOVEMBER

Bobotie Geelrys. Soetwortels | R50 p.p.

Donderdag - 5 November

Hoender-en-sampioenpastei. Gegeurde rys. Oondgeroosterde groente | R50 p.p.

Vrydag - 6 November

Panko-en-parmesan-makaroni met maalvleis en kaas. Babaspinasie met geroosterde botterskorsie-en-fetaslaai | R50 p.p.

U bestelling, bewys van betaling, asook afleweringsadres moet asb. ’n dag voor die tyd per WhatsApp of e-pos gestuur word.​

Vingerete

Soet & sout

– Vingeretes & Buffet –
Kontak ons gerus vir ‘n kwotasie

Ons kan ook enige funksies vir U behartig, van skemerkelkie etes tot buffet niks is te groot of klein vir ons.

 

Vingerete besprekings min 3 dae vooruit, Minimum 1 dosyn

 

Buffet besprekings week vooruit. Minimum is 10 persone.

 

Bestel

Die Kafeteria

Tramazzani.

Vulsels:
Hoender mayo | spek en kaas | ham en kaas | kaas en tamatie

Die Kafeteria

Kebabs.

Hoender en peper met braai sous

Hoender met pynappel met soet suur sous

Hoender en uie met bruin ui sous | Spek en kersie | Ham en kaas “lollipop” | Biltong en peppadew met balsamiese sous | Vrugte stokkies | Burger op n stokkie met kaas en agurkie | Gekrummelde hoender strips

Die Kafeteria

Groentebord.

[10 persone]
Wortels stokkies, seldery, kersie tamaties, komkommer, broccoli, sampioene, feta kaas en olywe met n wit ranch sous

Die Kafeteria

Quiche.

Quiche met fillo deeg of tert deeg.

Vulsels:

Bbiltong en peppadew | hoender en kaas | spek en kaas | ham en kaas | spinasie en feta kaas | oondgeroosterde groente en feta

– aspersie en feta

Platter

Soet.

Melktertjies | Sjokolade mousse | Peperment tertjie | Lemoen meringue | Vla skywe | Bruintjie | Koeksisters | Kolwyntjies | Wit of sjokolade |Melktert vulsel | Vanilla versiersuiker | Sjokolade versiersuiker | Room sjokolade

Geskenkbewyse beskikbaar.

VERSPREI ASB

Die Kafeteria beskikbaar

Isaiah 43:2 “When you pass through the waters, I will be with you; and when you pass through the rivers, they will not sweep over you. When you walk through the fire, you will not be burned; the flames will not set you ablaze.”

Geniet U ete!

Crizelle

Bestel

Bespreek aandetes asb. ‘n dag voor die tyd, ons vingeretes minimum 3 dae vooruit [1 dosyn minimum] | en buffet besprekings ‘n week vooruit. [Minimum 10 persone]

 

Geskenkbewyse beskikbaar

Stuur u

Stuur ‘n epos aan snoepieorder@gmail.com of WhatsApp ons gerus by 072 842 5519.

Gratis

Somerset-Wes Sentraal en Strand aflewering is gratis met twee of meer etes.

Bank

Crizelle Bensch by Capitec Tak: 470010 | Bank Rekening: 1470377274 gebruik verwysing: Van en Skool

Bestellings

Die kafeteria

Full page online web advert

Bizhub offer a cost effective way for start-ups or small businesses to kick-start their online presence – with a full page WEB ADVERT @ R50 / month

Designed by:

Bizhub is a Dizignhouse initiative

Submit your review
1
2
3
4
5
Submit
     
Cancel

Create your own review

Crizelle Bensch - Die Kafeteria
Average rating:  
 9 reviews
byDillin onCrizelle Bensch - Die Kafeteria

Die kos is FANTASTIES!! Beste diens baie dankie!!

byJackie Doman onCrizelle Bensch - Die Kafeteria

Absolutely AMAZING food! Large portions, friendly service and always something delicious. Thank you Crizelle!

byClarise Lerm onCrizelle Bensch - Die Kafeteria

I am amazed with the food. It was incredible. There was not one thing left on the platter. I would 10/10 recommend this food.

byJohan van Rensburg onCrizelle Bensch - Die Kafeteria

Vrekking Lekker die Beste in die Weste uitstend baie dankie.

byCora Wijtman onCrizelle Bensch - Die Kafeteria

Gesond en heerlike maaltye

byGloria Birt onCrizelle Bensch - Die Kafeteria

Looks yummy

byHuig Wijtman onCrizelle Bensch - Die Kafeteria

Heerlike vars etes teen 'n baie billike prys.

bySusan Lückhoff onCrizelle Bensch - Die Kafeteria

Chrizelle is 'n bobaas kok, en haar kos is altyd van die hoogste gehalte, geurig, en beslis "vra-na-meer-lekkerte"! Prys is natuurlik die beste in die area.

byHantie onCrizelle Bensch - Die Kafeteria

Goeie boere kos. Lekker, Dankie Crizelle